Local newsNews

Groot genot by ope-dag

Daar is die afgelope weke hard gewerk aan 'n splinternuwe baadjie vir dié skool

Blikoortjies-kleuterskool het Saterdag hul opedag gehou en is dié dag goed ondersteun met verskeie aktiwiteite en speletjies wat vir die kleingoed aangebied is.

Daar is die afgelope weke hard gewerk aan ‘n splinternuwe baadjie vir dié skool om die nalatenskap van Blikoortjies, een van Parys se oudste kleuterskole, te laat voorleef.

Daar word selfs beplan om met tyd ‘n reünie te hou vir oud-Blikore, vertel Tammy Rossouw en haar vennoot Yolande Zitzke.

Related Articles

Back to top button