Local newsNews

FAK spring in met Operasie Museumskoonmaak

Die Parys museumgebou dateer uit 1904 en was eers die dorp se landdroskantoor

Parys-museum kort dringend aandag. Dit is waarom die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerke na ‘n onlangse besoekaan die museum besluit het dat dit dringend ‘ngoeie skoonmaak en opknappingswerk kort.

Jan-Danie Malan, die FAK se kultuurkoördineerder in die Vrystaat, sê dié museum het al vir lank aandag nodig en daarom het die organisasie besluit om in te gryp. Malan sê ’n span van die FAK en Udolpho Rivierplaas het begin met klein take, soos skoonmaakwerk. ‘n Pioniersuitstalling in die museum is ook opgeknap.

Parys se museum het op 14 Maart 1983 voorlopig sy deure vir die publiek geopen. Drie jaar later is die gebou wat eens die dorp se ou landdroskantoor was, tot nasionale gedenkwaardigheid verklaar. Die idee vir ‘n dorpsmuseum het in 1967 ontstaan, Die gebou self dateer uit 1904.

Oor die jare het die museumgebou agteruitgegaan en gereeld deurgeloop

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button