Local newsNews

Best of Parys: Kyk uit vir ons spesiale bylae

Uit die nominasies was dit duidelik dat Parys se besighede kop en skouers uitstaan as dit by kliëntediens kom

Nominasies vir MooiVaal Media se eerste Best of Parys Readers’ Choice Awards het Donderdag 27 Junie, gesluit en was dit  uit die oorweldigende reaksie van lesers duidelik dat Parys se besighede uitstaan as dit kom by kliëntediens. Daar was  selfs lesers sover as van Knysna wat nie die kans laat verbyglip het om ook sommer  ‘n kompliment te laat op die nominasievorm vir dit wat Parys en sy besighede kop en skouers laat uitstaan

Hou dop vir ons spesiale spog bylae in die Gazette met al die besighede wat deur lesers in die onderskeie kategorieë genomineer is.

Sodra die bylaag verskyn het, sal daar twee weke kans wees vir lesers om op die digitale stemvorm te stem vir die wenners in elkeen van die kategorieë.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button