Local newsNews
Hier word reggemaak
Die kruising dra swaar verkeer en is daar dankbaarheid vir die herstelwerk wat hier gedoen is.

Die Ngwathe munisipaliteit het vandag die padoppervlak by die kruising van BreĆ«- en Van Collerstraat herstel waar daar al ‘n geruime tyd slaggate is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



