Local newsNews

Boomlaning vir dorp se begraafplaas

Ondersteun asseblief hierdie inisiatief

Mooi Parys het ñ skenking van sowat 40 witstinkhoutbome ontvang. Daar word nou beplan om met die bome ‘n laning by die ou begraafplaas te vestig.

MooiParys wil egter inwoners die geleentheid gee om ñ boom aan te koop en dan te versorg. Gate vir die plant van die bome sal gegrawe word, en al wat jy moet doen is om die boom te plant en van tyd tot tyd nat te maak, en soms kunsmis om die boom te gooi.

Die bome kos R100 per boom, en die fondse sal vir verdere versorging van Parys aangewend word.

Stuur ‘n WhatsApp na 072 779 4079 as jy belangstel om by die projek betrokke te raak. Mooi Parys sê dankie aan Willie en Beatrice Nortman vir die skenking.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button