Local newsNewsSport

Parys hou styf duim vas vir julle

Donderdag 13 Junie kom Parys teen Benoni te staan op die rugbyveld

Parys staan bankvas agter Hoërskool Parys se tweede rugbyspan wat Donderdag 13 Junie sal uitdraf vir die liga-finaal teen Benoni op Hoërskool Belvedere se velde.

Die skool maak vanjaar geskiedenis met vier van sy rugbyspanne wat in die finaal van die Valke afdeling 4-liga speel. Die spanne wat naas die tweede span deur is, is die eerste span, die o.16’s en die o15’s. Laasgenoemde drie spanne sal eers volgende kwartaal hul finale wedstryde speel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button