Local newsNews

Dit is wat jy by die pomp en op gas sal spaar

Wag voor jy volmaak. Selfs gas is goedkoper

Die finale brandstofpryse vir Junie is bekendgemaak.

Verbruikers gaan meer as ‘n rand per liter spaar vir petrol, diesel en paraffien, en selfs gas word goedkoper – goeie nuus in dié koue.

Gas sal van middernag (Woensdag 5 Junie)  R1,35 per kilogram minder kos.

Die petrolprys daal met R1,24 per liter, en diesel met R1,09 en R1,19 onderskeidelik per liter.

Paraffien sal jou R1,07 per liter minder uit die sak jaag.

Related Articles

Back to top button