Local newsNewsSport

‘Beast’ help nou met skrumoefening

Die skrummasjien is gebou deur twee van die rugbyseuns se pa’s, Hannes Stemmet en Lourens van Riet.

Met ‘Beast’ op die rugbyveld word daar nou geskrum vir ‘n vale op die Primêre Skool Parys se rugbyvelde.

Die splinternuwe skrummasjien is deur die skool se eerste rugbyspan vir die skool geskenk danksy ‘n borgskap van Du Toit Kontrakteurs.

Die skrummasjien is gebou deur twee van die rugbyseuns se pa’s, Hannes Stemmet en Lourens van Riet.

Beast, soos die skrummasjien gedoop is, vervang die ou skrummasjien wat vir
meer as 22 jaar deur die skool gebruik is.

Die eerste rugbyspan seuns is WC Stemmet, Wian Pretorius, Zuan van Riet,
Janroux Croucamp, Lohan Viljoen, Logan Butler, Lethabo de Wet, Stefan
Erasmus, Zuhan Siecker, Hannes Combrinck, Ethan Benson, Janco
Swartz, Joe de Swardt, Willie Barnard, Ashton Kleynhans, LJ Groenewald, Daniël;
van Dyk, JR Esteruizen, Hanno Rust, Gerrit Prinsloo, PC Steyn,
Devron Nguni en Rujan van den Berg.

Hulle word afgerig deur mnr. Jaco Marais.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button