NewsNews

Ry versigtig in onplesierige weer

Inwoners moet seker maak dat hulle versigtig in die huidige onplesierige weer ry omdat daar vanoggend al ten minste een groot ongeluk was.

Inwoners moet seker maak dat hulle versigtig in die huidige onplesierige weer ry omdat daar vanoggend al ten minste een groot ongeluk was.

Vier motors is net meer as ‘n uur gelede beskadig na hul bestuurders beeste wat op die P111-pad tussen Carletonville en Westonaria gery het, getref het. Die ongeluk het in die Driefontein-omgewing plaasgevind.

Volgens nooddienste op die toneel is vyf beeste getref.

Gelukkig is niemand ernstig in die botsings beseer nie.

Gelukkig is niemand ernstig in die ongeluk beseer nie.
Gelukkig is niemand ernstig in die ongeluk beseer nie.
Bestuurders word gemaan om veral versigtig in die Driefontein-omgewing, waar die botsing plaasgevind het, te ry.
Bestuurders word gemaan om veral versigtig in die Driefontein-omgewing, waar die botsing plaasgevind het, te ry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Adele Louw

Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button