NewsNews
So lyk die voorlopige uitslae vir wyk 12
Voorlopige uitslag van Wyk 12 wat 3 stemlokale ingesluit het, Biblioteek, Stadsaal en AME St Leonard Kerk in Tumahole. Cllr voters % DA 72% FF+ 4.63% ANC 19.12% EFF 2.25% Other 2% Prop(Pr) voters % DA 70% FF+ 6.17% ANC 19.38% EFF 2.26% Other 2.19% Disrict voters % DA 70% FF+ 6.28% ANC 20% EFF 2.20% Other 1.52% Baie dankie vir alle agente se harde werk en ook dat jul in die koue gesit het om te help. Natuurlik die stemme wat ek ontvang het, word geweldig waardeer! Ek sal my bes probeer om dienslewering te bly verbeter.
Voorlopige uitslag van Wyk 12 wat 3 stemlokale ingesluit het, Biblioteek, Stadsaal en AME St Leonard Kerk in Tumahole, het as volg gelyk:
Cllr voters %
DA 72%
FF+ 4.63%
ANC 19.12%
EFF 2.25%
Other 2%
Prop(Pr) voters %
DA 70%
FF+ 6.17%
ANC 19.38%
EFF 2.26%
Other 2.19%
Disrict voters %
DA 70%
FF+ 6.28%
ANC 20%
EFF 2.20%
Other 1.52%
Saal de Jager, DA kandidaat in die wyk het na sy oorwinning sy dank uitgespreek teenoor alle agente vir die harde werk en ook dat hul in die koue gesit het om te help. “Natuurlik die stemme wat ek ontvang het, word geweldig waardeer! Ek sal my bes probeer om dienslewering te bly verbeter.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



