Photo GalleriesSchool
Parysenaars sê hul sê in Senekal
Verskeie leerlinge van Parys Primêre skool het aan die jaarlikse Redenaarsfees in Senekal deelgeneem. Nagenoeg 200 leerlinge van skole in die Vrystaat het vir die fees saamgetrek. Parys se leerlinge het besonder goed presteer en verskeie silwer en goue sertifikate is verower. Carla du Plessis Viljoen is ook in haar afdeling aangewys as die “Lekkerste Geluister” toespraak. Die leerlinge van Parys wat deelgeneem het is agter van links Anné Krüger, Phie Leckel, Megan Daniel, Mardi Loggenberg, Jessica Marais en Estienne Terre’Blanche. In die tweede ry van lins is Anjo Barradas, Bianke Pienaar, Diaan Brink, Wiandé Marais, Carla Viljoen en Hilke Scheepers. Voor is Frederik Rademan, SP Terre’Blanche en Dregan Brink.

You can read the full story on our App. Download it here.