Local newsNewsSport
Dregan gekies vir SA Laser Run kragmeting in China
'n Skitterende prestasie vir dié leerder van Hoërskool Parys.

Dregan Brink is ingesluit in die SA-span wat in Junie vanjaar in Zhengzhou, China aan die Laser Run-kampioenskappe sal deelneem. Dregan het sy plek in die SA-span verdien nadat hy gespog het met ‘n vierde plek by die SA Laser Run kampioenskappe in Somerset-Wes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



