Local newsNews

Gou maak…..nog net tien eenhede om te gaan!

Jy kan nog tot 16:00 vandag, Vrydag 19 April, die Du Toit, Butler & Olckers Blood Drive in die Malan-gebou in Breëstraat ondersteun.

Jy kan nog tot 16:00 vanmiddag, Vrydag 19 April, die Du Toit, Butler & Olckers Blood Drive  by die Malan-gebou in Breëstraat, Parys, ondersteun.

‘n Ongelooflike inisiatief wat in samewerking met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens aangepak is en waarmee jy ‘n verskil in iemand se lewe vandag kan maak.

Elke 35 sekondes vind daar ‘n bloedoortapping in Suid-Afrika plaas. Daarom is die behoefte aan bloed deurlopend, en het die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) daagliks minstens 3 500 eenhede bloed nodig om aan hospitale te skenk.

Wys jou steun en help om vandag 40 eenhede bloed in te samel met die projek

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button