Local newsNews

Vermiste ma en dogter gevind

Ma en dogter was die afgelope drie weke vermis

‘n Potchefstroomse ma en dogter, Carmen Noble (41) en Chailynn (14) is veilig terug by die huis. Hulle is Saterdagmiddag gevind en is ongedeerd het die polisie bevestig.

Ma en dogter was die afgelope drie weke vermis.

Kol. Adéle Myburgh het bevestig dat hulle gevind is danksy die hulp van die media. Geen verdere besonderhede is deur die polisie bekendgemaak nie.

Related Articles

Back to top button