

Vredefort-rolbalklub se Gemengde pare kompetisie is gewen deur Gert en Debbie Oosthuizen.

Dirk Delport het die eerste plek verower by die Valsrivier Veterane Enkels-kompetisie. Hy is ‘n lid van die Vredefort-rolbalklub.

Wouter du Toit (tweede van links) van Vredefort-rolbalklub en sy span het ‘n bronsmedalje gewen in die o.25 Noord-Vrystaat Junior-rolbalkompetisie wat in Bloemfontein gehou is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



