Local newsNews

Laaste wedstryde in Namgola-sportweek vandag beklink

Wenners ook vandag aangewys

Die laaste wedstryde in die Namgola Sportweek wat sedert Vrydag by Hoërskool Parys aangebied is, word vanoggend gespeel. Hieronder is die program vir vandag se netbalwedstryde.

Direk na die laaste wedstryd sal die toernooiwenner en netbalspeler van die toernooi aangewys word.

Die program vir vandag se finale rugbywedstryde op Ho¥rskool Parys se velde is as volg:

Na die wedstryde sal die rugbyspelers van die toernooi ook aangewys word.

Kom ondersteun hierdie seuns en dogters en kom kyk watter skitterende talent hier op die rugbyveld en netbalbane is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button