NewsNews

Nuwe kliniek bring groot verligting vir Schonkenville-gemeenskap

'n Groot en jarelange behoefte in die Schonkenville gemeenskap is vandag aangespreek met die amptelike opening van 'n nuwe veel groter kliniek op dieselfde perseel waar die ou kliniek is wat in 1995 gebou is. Die opening is gedoen deur die Vrystaatse LUR van Gesondheid, Dr. Benny Malakoane, Ngwathe burgemeester Joey Mochela en mnr. Obed Modiko, Direkteur Gesondheid by die Fezile Dabi Distriks Munisipaliteit.

‘n Groot en jarelange behoefte in die Schonkenville gemeenskap is vandag aangespreek met die amptelike opening van ‘n nuwe veel groter kliniek op dieselfde perseel waar die ou kliniek is wat in 1995 gebou is. Die opening is gedoen deur die Vrystaatse LUR van Gesondheid, Dr. Benny Malakoane, Ngwathe burgemeester Joey Mochela en mnr. Obed Modiko, Direkteur Gesondheid by die Fezile Dabi Distriks Munisipaliteit.

Die kliniek wat nou voortaan ‘n vlak 2 kliniek sal wees, sal onder meer ook ‘n dokter hê en veel beter fasiliteite as die ou beknopte kliniekgebou. Lees die volledige berig in volgende week se Parys Gazette.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button