Twee leerders van Hoërskool Parys, Jannes Koekemoer en Riko Vorster, het die naweek in Welkom aan die Vrystaat Fietsry Federasie (FSCF) se Padfiets tydtoets en Criterium Reeks #1 by die Welkom Phakisa renbaan deelgeneem.
Jannes behaal in die Junior Mans-afdeling ‘n tweede plek vir die tydtoets en ‘n tweede plek in Criterium.
Riko het ‘n 1ste plek in die tydtoets en ‘n eerste plek in Criterium vir so.15 behaal.
You can read the full story on our App. Download it here.