SA’s wag ná Vrystaat-kleure

Parys studente van die Sansei Goju-Ryu Karate en Kubudo Organisasie wat gekwalifiseer het vir hul Vrystaat-kleure by die pas afgelope Vrystaat-kampioenskappe. Hulle sal nou aan die SA Kampioenskappe in Augustus deelneem. Voor van links is Henk Small (4 goud, 1 silwer), Caleb Butler (2 goud, 1 silwer), Boela Holz-Leite (5 goud, 1 brons) en Franzel Kruger (1 goud, 1 brons). In die tweede ry is El-Riëtte Kruger (2 silwer, 1 brons), Megan van Eck (3 goud), Catha Holtz-Leite (2 goud, 1 silwer, 2 brons), Emre Holtz-Leite (1 goud, 3 silwer, 1 brons). Frikkie Scheepers (3 goud) en Hanshi James Vermaak (afrigter). Agter is Shihan Francois Coetsee (afrigter) en Dylan Butler (2 goud, 1 silwer).

Parys studente van die Sansei Goju-Ryu Karate en Kubudo Organisasie wat gekwalifiseer het vir hul Vrystaat-kleure by die pas afgelope Vrystaat-kampioenskappe. Hulle sal nou aan die  SA Kampioenskappe in Augustus deelneem. Voor van links is Henk Small (4 goud, 1 silwer), Caleb Butler (2 goud, 1 silwer), Boela Holz-Leite (5 goud, 1 brons) en Franzel Kruger (1 goud, 1 brons). In die tweede ry is El-Riëtte Kruger (2 silwer, 1 brons), Megan van Eck (3 goud), Catha Holtz-Leite (2 goud, 1 silwer, 2 brons), Emre Holtz-Leite (1 goud, 3 silwer, 1 brons). Frikkie Scheepers (3 goud) en Hanshi James Vermaak (afrigter). Agter is Shihan Francois Coetsee (afrigter) en Dylan Butler (2 goud, 1 silwer). Chris Leite was afwesig met die neem van die foto. Hy het twee goue medaljes verower.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button