Local newsNews

Fossiele skep asem op die gholfbaan

As jy bo 60 is en gholf geniet, kom sluit aan by die groep.

Elke Dinsdag tree dié fossiele op die gholfbaan aan. Hul ouderdomme wissel van 60 tot 87, maar dié groep wat hulself ‘Die Fossiele’ noem, laat nie toe dat ouderdom hulle weghou van ‘n genotvolle dag se gholf nie Van n beskeie begin van net meer as ‘n handvol lede, het die groep gegroei tot 30 lede.

Hulle was onlangs op ‘n insetsel vir die KykNet-program, “Met ‘n Huppel in die stap”, waar hulle hul passie vir gholf gedeel het.

As jy bo 60 is en gholf geniet, kom sluit aan by die groep. Gesels met Koos Botha by 0833041704 vir meer inligting oor die Fossiele.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button