Local newsNews

Verkiesing: So werk dit met spesiale stemme en stemgeregtigdes in die buiteland

Maak seker jy teken dié datums aand

Stemgeregtigde Suid-Afrikaners wat geregistreer is vir die komende provinsiale en nasionale verkiesing op 29 Mei maar nie dan in die   land sal wees nie, kan op 17 en 18 Mei in die buiteland stem.

Onthou ook dat mense wat nie by die stembus kan uitkom op stemdag nie, byvoorbeeld verswakte bejaardes sal kan aansoek doen vir ‘n spesiale vooraf stem. Die aansoeke vir spesiale stemme sluit 3 Mei en kan jy die OVK of jou politieke party van keuse kontak vir meer besonderhede hieroor.

Stemdag (29  Mei) is as publieke vakansiedag verklaar en val saam met die land se viering van 30 jaar van demokrasie.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button