CommunityPhoto Galleries

Working on Fire help Paws hokke regmaak

Die Working on Fire (WoF), Castello span het Dinsdag (26 Julie) uitgereik na Paws om te help dierehokke regmaak.

Die Working on Fire (WoF), Castello span het Dinsdag (26 Julie) uitgereik na Paws om te help dierehokke regmaak.

Die onlangse swaar weer het van die hokke by Paws beskadig. Hulle het Maandag (25 Julie) op Facebook om hulp gevra, die volgende dag was die  WoF span daar om te help. Darren Kruger, voorsitter van Paws, het vir Kobus Roux, voorsitter van die Brandbeskermingsverening, en die Castello span op Facebook bedank.

“Hierdie ouens is altyd bereid om te help, een oproep na Kobus en daar was nie eers \ klein bietjie huiwering van hulle kant af,” het Kruger op Facebook gesê.

“Dit is gemeenskapsdiens op sy beste,” het Roux op Facebook gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button