Local newsNews
Stemdatum bekend
Die verkiesing val saam met die 30ste viering van demokrasie in Suid-Afrika
President Cyril Ramaphosa het vandag, Dinsdag 20 Februarie, aangekondig dat Suid-Afrikaners op 29 Mei na die stembus sal gaan vir die nasionale en provinsiale verkiesing.
Die verkiesing val saam met die land se 30ste viering van demokrasie.