Local newsNews

Ongeveer 12 400 eerstejaars by NWU ingeskryf

Die NWU het 'n totaal van 180 000 aansoeke van voornemende studente ontvang.

Uit meer as 180 000 eerstejaarsaansoeke is daar teen Maandag, 5 Februarie alreeds byna 12 400 eerstejaarsstudente wat vir 2024 aan die Noordwes-Universiteit geregistreer is.

Die NWU se inskrywingsteiken oor al drie kampusse vir die akademiese jaar vir beide kontak en afstand is 12 904 studente.

Die afgelope naweek vanaf 3 Februarie het talle eerstejaars alreeds by hulle onderskeie koshuise op kampus ingetrek, terwyl ander ook hul plek by dorpskoshuise gevind het.

Lees die volledige by: https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/local-news/2024/02/05/ongeveer-12-400-eerstejaars-by-nwu-ingeskryf/

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button