‘n Man is verlede week onder verdagte omstandighede in ‘n erf in die Rooidam-omgewing betrap waarop hy ‘n sak laat val, en toe die hasepad gekies het. In die sak was vermoedelik gesteelde ornamente en kerse.
As jy vermoed dat dit moontlik joune kan wees, skakel asseblief 083 6807324, sodat dit aan die regmatige eienaar terugbesorg kan word.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.