NewsNews

Maak ‘n verskil in ander se lewens

Parys Gazette het Saterdag hande gevat met Jan le Roux en sy gesin wat namens die SAPD Parys jaarliks die sopprojek aanpak, Luiz Fernandes van Springbok-kafee, Gary Westwood van Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-tak, die dames van Loving & Suport en Renee Hartslief van die Rotariërs, om vir Mandeladag 18 Julie, ’n verskil in die lewens van mense te maak. Sop, brood en komberse is vir nagenoeg 45 straatkinders en haweloses uitgedeel, terwyl daar ook vetkoek en klere versprei is na waar daar nood is. Dankie aan al die organisasies en individue wat met oop harte bygedra het tot die projek, asook Lena, Herman, Annie en Gary vir die reëlings en voorbereiding van die sop. Op die foto is Lena le Roux saam met Paulina Barda, Betsie Trieloff en Herman le Roux wat die soptafel Saterdag by die polisiestasie help beman het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button