At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Nog ‘n vlieënier, Hennie Viviers, is ook in die fratsongeluk oorlede, is bevestig op die Castello Farming Facebook-blad met ‘n boodskap waarin ruimte gevra is vir die families, naby vriende en werknemers in hierdie hartseer tyd, en dank betuig is vir almal se gebede, boodskappe en oproepe na die tragiese gebeure.
Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.