Local newsNews
Solidariteit Helpende Hand reik uit na Amot-tehuis
Dankie vir soveel omgee in 'n gemeenskap

Solidariteit Helpende Hand het uitgereik na die Amot tehuis vir bejaarde met ‘n heerlike saamsing geleentheid met Kersfees as tema.
Individuele items is gelewer, en elke inwoner het ‘n pragtige handgemaakte geskenkie ontvang.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



