
Dié drie skrander musiekstudente van die Erna Rademan musiekskool het hul musiekeksamens wat gedurende November afgelê is, met lof geslaag.
Valencia Steenkamp het 146/150 vir Trinity Initial klavier behaal.

Gabriela Steenkamp het 139/150 vir Trinity Gr 1 viool, en Vi’en Lurie 87/100 vir ABRSM Gr 1 viool.
Valencia en Gabriela is leerders van die Kingdom Keys School, en Vi’en is in Parys Primêre Skool.
Baie geluk aan hierdie studente.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



