
Oral langs die strate van Parys trek die kleurvolle Pride of India / Crape Myrtle prag jou aandag in hul diep pers, wit en pienk tooisels. ‘n Kleurvolle prentjie wat soos Pretoria se Jakaranda-prag, jaar na jaar Parys se strate versier.
Die Pride of India is bladwisselend en verkies ’n vol son plekkie sodat sy haar diep kleurprag ten volle kan wys. Soos Parysenaars maar alte goed weet, blom hulle in die somer tot laat herfs!

Foto: Liezl Scheepers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



