NewsNews

Rugbyklub doen dit weer

Dit was ’n baie moeilike seisoen vir Parys-rugbyklub met min spelers en baie beserings. Ten spyte daarvan haal Parys die uitspeelrondtes teen onder meer Hoopstad wat bo-aan die puntelys is. Parys wen Hoopstad op Hoopstad se velde met 25-17, en dring so deur na die semi-finaal op Bothaville. Dit was ’n moeilike wedstryd met die telling teen halftyd gelykop 12-12. Tien minute voor die eindfluitjie blaas was die telling steeds gelyk met 17-17, en verloor Parys die wedstryd in die laaste minute. Parys-rugbyklub het die afgelope tien jaar die beker 5 keer gewen, en 5 keer in die semi-finaal uitgeval.

Dit was ’n  baie moeilike seisoen vir Parys-rugbyklub met min spelers en baie beserings. Ten spyte daarvan haal Parys die uitspeelrondtes teen onder meer Hoopstad wat bo-aan die puntelys is.
Parys wen Hoopstad op Hoopstad se velde met 25-17, en dring so deur na die semi-finaal op Bothaville. Dit was ’n moeilike wedstryd met die telling teen halftyd gelykop 12-12. Tien minute voor die eindfluitjie blaas was die telling steeds gelyk met 17-17, en verloor Parys die wedstryd in die laaste minute.
Parys-rugbyklub het die afgelope tien jaar die beker 5 keer gewen, en 5 keer in die semi-finaal uitgeval.
Dankie aan al die ondersteuners, borge en spelers vir jul toewyding die afgelope seisoen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button