Local newsNews

By dié mark is gekuier na hartelus

Hier was dit lekker - in die buitelug en by die rivier

Parysenaars en besoekers het vandag weer ‘n heerlike dag in die buitelug op die oewer van die Vaalrivier geniet by die Hartelusmark se Kersmark. Die mark het oor jare instelling in die dorp geword elke eerste Saterdag van die maand.

Vandag was daar  groot opwinding met R10 000 se koopbewyse wat weggee is by Simplybiz-stalletjies. ‘n Lekker meevallertjie in die Feestyd. En Fees was daar beslis met kunstenaars wat gesorg het vir vermaak.

Vir baie is die mark ‘n ideale gesinsuitstappie met selfs  hondekinders aan leibande wat welkom is.

En daar was selfs ‘n paar danspassies.

 

En die saksofoonspeler wat sy ‘steps’ moes ken.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button