Local newsNews
Skoolbus bots met planter
Nooddienste het drie van die leerders na 'n nabygeleë hospitaal vervoer.

‘n Skoolbus van die Weiveld Landbou- en Hotelskool was gistermiddag, Donderdag 23 November in ‘n botsing met ‘n planter betrokke op die Dover/Weiveld-pad.

Sowat 60 kinders was in die bus.
Drie van die leerders is per ambulans van die toneel vervoer met ligte beserings.
Baie van die skool se leerders maak daagliks van busvervoer gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



