Local newsNewsSchool

Boomplantdag ook deur gr. 11 VLR-lede en leerlingraad van HS Parys gevier

Boomplantdag is in 1983 die eerste keer in Suid-Afrika gevier, en is vanaf 1999 uitgebrei na Boomplantweek wat gewoonlik die eerste week in September gehou word.

Boomplantdag is in 1983 die eerste keer in Suid-Afrika gevier, en is vanaf 1999 uitgebrei na Boomplantweek wat gewoonlik die eerste week in September gehou word. Vanjaar het die graad 11 VRL-lede en leerlingraad van Hoërskool Parys, trou aan die skool se tradisie, ‘n boom geplant.

Vanjaar was dit die Celtis Africana, beter bekend as die witstinkhout. Die boom het sy naam te danke aan die onaangename reuk wat vrygestel word van vars, gesnyde hout, en die bleekheid van die bas.

Op die foto is die skoolhoof, mnr Lucien van Zyl, saam met die leerlingraad en gr. 11 VRL-lede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button