CommunityLocal newsNews
VVA sê dankie vir hulp vir hulle in nood
"Jul bydrae is van onskatbare waarde vir hulle in nood."

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) sê dankie aan die ouers, personeel en leerders van Parys Christelike Skool (PCS) ir die matrasse en klere wat geskenk is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



