Local newsNews

Dalk nog ‘n brandstof blaaskans voor die Desember-vakansie

Wie weet dalk is daar tog 'n bietjie genade vir vuisvoos verbruikers

Motoriste hou asem op vir dalk  nog ‘n moontlike daling in die brandstofprys vir Desember. Die verwagting is dat beide die prys van petrol en diesel mag daal, en soos dinge nou lyk is dit veral verbruikers met dieselvoertuie wat rede gaan hê om te glimlag met pryse wat dalk selfs goedkoper as in Desember 2022 kan wees.

Maar totdat brandstofpryse op 6 Desember aangepas word, is daar nog baie van die spreekwoordelike water wat in die see moet loop vir die finale prysvasstelling.

 

Related Articles

Back to top button