News

Oorskot uit afgebrande museum nie verlore nie

Verskeie kosbare kultuurskatte is tydens hierdie brand verlore, onder andere briewe van Siener van Rensburg en ‘n bronsbeeld van genl. De la Rey wat in die slag gebly het.

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het die oorblywende erfenisskatte en die oorskot van die Ampie Bosman Kultuurhistoriese museum gaan verwyder en in bewaring geneem.

Charles Rademeyer van die FAK

Dit nadat ‘n verwoestende brand op 24 Oktober die kultuurhistories Ampie Bosman museum in  Lichtenburg  verwoes het en daar steeds geen antwoorde is oor wat die oorsaak van die brand was nie. Nog minder aksiestappe deur die munisipaliteit.

Daar is steeds geen veiligheidsmaatreëls in plek om verdere vandalisering en diefstal te voorkom nie het die FAK in ‘n verklaring gesê.

Verskeie kosbare kultuurskatte is tydens hierdie brand verlore, onder andere briewe van Siener van Rensburg en ‘n bronsbeeld van genl. De la Rey wat in die slag gebly het.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button