NewsNews

Verskyn jou besigheid se naam hier!!!

Die rojale lewe van ‘n man en sy medepligtige is Maandag 11 Julie beëindig toe hy gearresteer is weens die beweerde kloning van bankkaarte en aankope ter waarde van meer as R206 000 by besighede in die Vaaldriehoek.

Die rojale lewe van ‘n man en sy medepligtige is Maandag 11 Julie beëindig toe hy gearresteer is weens die beweerde kloning van bankkaarte en aankope ter waarde van meer as R206 000 by besighede in die Vaaldriehoek.
Mnr N. Thite (39), wat moontlik ‘n vervalste ID dokument voorgelê het, het tussen Donderdag 7 Julie en Saterdag 9 Julie R206 726.19 by verskeie besighede in die Vaaldriehoek aankope gedoen met ‘n gekloonde bankkaart van Clinton Ho. Die kaart is van ‘n Chinese Handelsbank, waar Clinton, ‘n Suid-Afrikaner wat in China werk. Die Visa kaart is na ‘n Standard Bank Visa debietkaart gekloon. ‘n Plaaslike besigheid se personeel het gesorg dat die “Royal Weekend” Maandag geëindig het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button