Local news

Het jy dié datums in jou dagboek?

Kyk net wat gebeur alles in Parys

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Chess nights at Dassiepad Restaurant from 18:00
* Social Chess on Saturdays for kids and adults at KFC Exclusive Reclaimed Wood Furniture on Water Street (opposite Spur) 10:00 to 14:00.
iParys.

Oktober
28 – Fabulous Casual Outdoor Fashion Show at Steyl Boutique & Daniel Steyl Art Gallery, 83 Breë Street, The Trading Post, Parys, Show starts at 12:00. Entrance free, snacks & wine – R100. RSVP before 21 October. Proceeds will go to the SPCA Parys.
28 & 29 – Mini Octoberfest fondsinsamelingsprojek om uit te reik na haweloses, Annatjie se kinderhuis en die blinde musikant, Corrie Visagie, op 28 en 29 Oktober by die Montgolfiers Restaurant (by Parys se vliegveld langs die R59 net buite Parys). Mense wat donasies wil maak vir die fondsinsamelingsprojek kan dit nou reeds in die Voer die Varkie trollies by Spar en Pick ‘n Pay plaas. Mense wat stalletjies vir die geleentheid wil bespreek kan Shams skakel by 060 656 206. Gou spring – slegs 22 stalletjies is nog beskikbaar. Toegang vir Saterdag se pretdag kos R50 vir volwassenes en R30 vir pensionarisse. Kinders onder 12 jaar het gratis toegang.Sondag 29 Oktober word ‘n Gospel-dag aangebied met die Victorious Vocal Band en ander kunstenaars. Toegang vir die dag is nie-bederfbare produkte, toiletware of skoonmaakprodukte of kinder- en volwasse doeke waarmee jy op hierdie manier kan uitreik na hulle wat minder het.

November
3 – Gesamentlike patrollie deur die polisie en die gemeenskap vanaf 18:00 tot 21:00. As jy kan saamry, wees asseblief om 18:00 op die parkeerterrein voor Mr Price.

3 – Gala-konsert deur studente van die Stefan Louw Sangskool in Parys met die interessante tema, “Celebrating Bond 007”. Die beste van die Bond temamusiek kan gehoor word. Die konsert is om 18:30 vir 19:00 in die NG Parys-Suid kerksaal. Vir kaartjies skakel Marisa by 064 963 5386.
3-5 – Appaloosa skou, AfriDome, Parys
4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
4 – Inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
4 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG gemeente Parys-Oos
7 – Parys VLU vergader
10-12 – Eindtyd en Ewigheid Kamp saam met Tiaan Gildenhuys by Vintage Yard Wedding Venue. Skakel Lilly de Beer by 082 411 6865 vir meer inligting.
11 – Meatmaster-veiling & inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
17-18 – Uithoutrit, AfriDome, Parys
18 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
23-25 – Arab Show, AfriDome, Parys
29 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
30 Nov-2 Des – Saalperd proewe, AfriDome, Parys

Desember
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
6-9 – Saalperd-skou, AfriDome, Parys
9 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
12-19- Saalperd proewe.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Back to top button