Van links is Jan Lubbe van Sons of Guns, saam met Dries Jordaan, die gelukkige wenner van die AR223, en Wynand le Roux van die invoerder van Smith & Wessons.
‘n Baie suksesvolle Sons of Guns Smith & Wesson Skietdag in samewerking met die SA Jagters Olienhout-tak is Saterdag aangebied met nie minder nie as 200 skuts wat deelgeneem het. Vir een skut het daar ‘n groot prys gewag, en was Dries Jordaan die gelukkige wenner van die Smith & Wesson AR223, ter waarde van R32 000.
Van links is Jan Lubbe van Sons of Guns, saam met Dries Jordaan, die gelukkige wenner van die AR223, en Wynand le Roux van die invoerder van Smith & Wessons.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.