News

Vier sterf toe motorboot omslaan

Ons innige medelye met die naasbestaandes

Vier mense het Saterdag 21 Oktober)  kort voor 17:00 tragies gesterf toe hul motorboot in die Vaalrivier by Drie Riviere omgeslaan het, het Vaalweekblad, en die Community Emergence Response Team vanmiddag op hul onderskeie Facebook bladsye berig. Ses ander pasiënte is ook op die toneel behandel, het CERT SA gesê

Meer inligting oor die voorval was nog nie met die skryf van hierdie berig bekend nie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button