News

Graad 1’s kuier by Parys Primêr

Graad R-leerders van 2024 kon op hul beurt Vrydag by die Graad R-sentrum gaan inloer.

Oorweldig op jou eerste dag in graad 1? Nooit gesien nie. Die nuwe graad 1’s van 2024 het sommer verlede week al saam met hul ouers gaan inloer by Parys Primêre skool om hul nuwe juffrouens te ontmoet. Daar is ook so bietjie gewerk in die klas, en toe ‘n draai gery deur die dorp met die skoolbus. Graad R-leerders van 2024 kon op hul beurt Vrydag by die Graad R-sentrum gaan inloer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button