Sport
Gekies vir Valke Iqhawe-rugbyweek
Hulle speel nou, vanoggend Donderdag 5 Oktober om 11:45 vir brons. Kyk op DSTV kanaal 216 en ondersteun ons Parys seuns

Sewe rugbyspelers van Hoërskool Parys neem hierdie week aan die 0.15 Valke Iqhawe rugbyweek by Jeppe Boys High deel. Hulle is Nico Rust, Caleb Butler, Kyle Kruger, AC Lewies, Jandre van Heerden, Nicholas Carter en Xander Pretorius. Xander is ook gekies as onderkaptein.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



