News

Aardklop se feesterrein is vuurwarm

Die eerste dag van Aardklop het uiteindelik vandag (Dinsdag, 3 Oktober) aangebreek met feesgangers vanuit alle oorde wat op die feesterrein toesak.

Die eerste dag van Aardklop het uiteindelik vandag (Dinsdag, 3 Oktober) aangebreek met feesgangers vanuit alle oorde wat op die feesterrein by die NWU Joolplaas toesak.

In snikhete toestande was roomys sowel as enige iets met ys wat kele koel hou, ‘n groot treffer. Die heerlike verskeidenheid kossoorte het ook die monde teen middagete laat water.

Aardklop se feesterrein is oop vanaf 09:00 tot en met Saterdag, 7 Oktober.

Dit is beslis ‘n ervaring wat nie misgeloop kan word nie.

Feesgangers betaal R 50 per persoon en R 150 vir ‘n weekkaartjie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button