Wouter du Toit is aangewys as Vredefort-rolbalklub se Speler van die Jaar. Hy het die afgelope naweek ook in Klerksdorp aan die o.30 provinsiale rolbalkragmeting vir Noord-Vrystaat deelgeneem.
Related Articles
Check Also
Close
-
Zandré skitter in die waterApril 11, 2024