Eskom het vroeër vandag, Woensdag 13 September, gewaarsku dat beurtkrag hoër as fase 6 moontlik vanaand dreig as krag nie spaarsamig gebruik word nie. In ‘n verklaring het die kragreus gevra dat mense krag sal spaar om die druk op die kragnetwerk te verlig.
Dit sal help om hoër fases van beurtkrag te voorkom.
You can read the full story on our App. Download it here.