NewsNews

So hittete vir kabeldiewe

Die kabeldiewe wat Ngwathe munisipaliteit al miljoene rande se skade berokken het met die diefstal van oorhoofse elektriese kabel, gaan hul rieme styf vasloop.

Die kabeldiewe wat Ngwathe munisipaliteit al miljoene rande se skade berokken het met die diefstal van oorhoofse elektriese kabel, gaan hul rieme styf vasloop.
Dit is nie altemit nadat vrywilligers van die We Care groep verlede week danksy inligting van die publiek wat blitsig opgevolg is, van die oorhoofse kabel wat geknip is in die omgewing van Delver- en Loopstraat teruggekry het.
Daar is verlede week telkemale kabels geknip maar die diewe kon nie daarin slaag om dit te steel nie. Tot Sondag in die vroeƫ oggendure toe daar by drie plekke in die dorp kabel gesteel is.
Mense word weer gevra om sou jou krag skielik onderbreek word of daar enige verdagte bewegings in jou woonbuurt opgemerk word, honde blaf of enige bewegings waaroor jy onrustig sou wees, dit onmiddellik te rapporteer. Danksy die publiek se betrokkenheid kan misdaad baie meer effektief die hof geslaan word.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button