Sport

Pieterse se duiwe verras met ‘n eerste wen

Die afgelope naweek het Sys van Rooyen gespog met 'n wen in beide die Cradock 1 en Cradock 2 Ope-vlugte.

Cradock 1 Ope se uitslae het so gelyk:
Sys van Rooyen-hokke – 1ste, 4de, 7de, 13de, 20ste
Maree-hokke – 2de, 3de, 8ste, 10de, 11de, 17de, 21ste, 24ste, 26ste, 27ste
Johan Aspeling – 5de, 6de, 9de, 14de, 15de, 18de, 19de, 22ste, 23ste, 25ste, 30ste
Martin Pieterse – 12de, 16de, 28ste, 29ste.
Cradock 2 Ope
Sys van Rooyen-hokke – 1ste, 4de, 12de, 15de
Maree-hokke – 2de, 3de, 5de, 7de, 14de, 16de en 18de plekke
Johan Aspeling – 6de, 8ste, 9de, 10de, 11de, 13de en 17de
Voorverlede naweek het Martin Pieterse se duiwe dit reggekry met ‘n eerste wen vir die seisoen in die Richmon 1 Ope-vlug. Hy het ook die 17de en 21ste plekke behaal.
Maree-hokke het egter byna skoonskip gemaak in dié vlug met die 2de, 3de, 5de, 6de, 7de, 8ste, 9de, 12de, 14de, 18de, 19de, 22ste, 25ste, 26ste en 28ste plekke wat aan dié hokke behoort het.
Johan Aspeling se duiwe behaal die 4de, 10de, 11de, 13de, 23ste, 24ste, 27ste en 29ste posisies.
Sys van Rooyen spog met die 15de, 16de, 20ste en 30ste plekke.
Met die Richmond 2 Ope-vlug is die bordjies verhang om Maree-hokke weer in die wenstoel te sit.
Die vlugposisies het so gelyk:
Maree-hokke- 1ste, 2de, 3de, 4de, 6de, 10de, 12de, 13de, 14de, 15de, 19de, 21ste, 24ste, 25ste, 26ste, 28ste en 30ste
Sys van Rooyen-hokke – 5de, 9de, 22ste, 23ste, 27ste
Johan Aspeling – 7de, 8ste, 11de, 16de, 17de, 18de, 20ste en 29ste.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button