News

Dankie, dankie, dankie Parys!!!!

Dit is wat van Parys se gemeenskap so 'n ongelooflike gemeenskap maak

Nadat daar  Donderdag 31 Augustus nog net 10 eenhede bloed ingesamel is teen net voor 16:00 met die mobiele skenkerskliniek in Parys, het skenkers in die dorp toe daar ‘n dringende pleidooi van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens op sosiale media geplaas is, blitsig reageer om te help.

Nie minder nie as 40 eenhede bloed is ngesamel – meer as die gewone hoeveelheid wat gekry word wanneer die Bloeddiens op ‘n Donderdag in Parys sou wees.

Dankie, dankie Parys vir sulke ondersteuning. Dit is ‘n ongelooflike gemeenskap wat so kan saamwerk!

Onthou die Bloeddiens is weer volgende week Dinsdag 12 September in Parys.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button