News

Nog geen teken van vermiste man met soektog in rivier

Die soektog duur voort

Speurders van Parys saam met lede van die SAPD se duikeenhede van Bloemfontein en Welkom, asook a.o Holthausen van die K9 Soek- en reddingseenheid van Sasolburg, het Woensdag in die Vaalrivier by die hangbrug in Parys gesoek na die liggaam van ‘n vermiste man wat vermoedelik hier verdrink het.

Teen vanoggend, Donderdag 31 Augustus, was daar steeds geen teken van die vermiste man nie, en word daar steeds gesoek. Die polisie het mense gevra wat inligting sou hê om speur ao. Hunter by 073 648 9927 te kontak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button